ISBN: 9780638009064 | Published: October 25, 2025 | Paperback
Dagstukkies en Gebede vir Seuns
Dagstukkies en Gebede vir Seuns
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir seuns is dus ideaal vir seuns tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.
Die 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.
Dit is die ideale manier om seuns te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.
Author KDS890
Share
