Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009071 | Published: October 25, 2025 | Paperback

Dagstukkies en Gebede vir Dogters

Dagstukkies en Gebede vir Dogters

Author:KDS891
Regular price R 149
Regular price R 0 Sale price R 149
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir dogters is dus ideaal vir dogters tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.

Die 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.

Dit is die ideale manier om meisies te leer om elke dag ’n pad saam met God te stap terwyl hulle die gewoonte aanleer om daagliks tyd saam met God deur te bring met stukkies wat net ’n paar minute neem om te lees.

Author KDS891

View full details