1
/
of
1
ISBN: 9780638009118 | Published: June 21, 2024 | Paperback
`n Groot visstorie: Die verhaal van Jona
`n Groot visstorie: Die verhaal van Jona
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Delores Gully
Author:Paul Gully
Regular price
R 49
Regular price
R 0
Sale price
R 49
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona - hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in 'n groot vis beland!
'n Groot visstorie: Die verhaal van Jona is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.
• Teks in prettige rym
• Kleurvolle illustrasies
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Big Fish Tale
Author Delores Gully
Author Paul Gully
Share
