Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009484 | Published: October 27, 2025 | Hardcover

Wandel deur God se Woord

Wandel deur God se Woord

Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Bybel bevat soveel leiding en Goddelike raad, maar dit kan oorweldigend wees om dit van begin tot einde deur te lees. Waar begin ’n mens, en waar vind jy tyd in jou besige skedule? Maar dis geen rede om God se leiding mis te loop nie.

Die 366 oordenkings in Wandel deur God se Woord neem jou op reis deur die Bybel – van Genesis tot Openbaring. Dit dek die bekendste, mooiste en belangrikste verse – die essensie van God se Woord – sodat jy die impak van die Woord opnuut sal ontdek.

Ontdek hoe prakties, lewensveranderend en bemoedigend God se Woord is, en dat dit die duidelikste roetewyser vir jou lewenspad is.

366 oordenkings wat fokus op kerngedeeltes van die Bybel – van Genesis tot Openbaring.
Elke dag bevat ’n vers of gedeelte uit die Skrif, ’n kort oordenking en gebed.

Author Jimi Le Roux

View full details