Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009538 | Published: November 12, 2024 | Hardcover

Die Bybel NLV Swart Hardeband Standaard

Die Bybel NLV Swart Hardeband Standaard

Author:NLV
Regular price R 249
Regular price R 0 Sale price R 249
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling!

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• 1400 bladsye
• Merklint

Author NLV

View full details