Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009545 | Published: November 12, 2024 | Paperback

Die Bybel NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Met Duimgrepe

Die Bybel NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Met Duimgrepe

Author:NLV
Regular price R 499
Regular price R 0 Sale price R 499
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir jong manne.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
• 10-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Kunsleer-omslag
• 1400 bladsye
• Merklint
• Duimgrepe

Author NLV

View full details