Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009613 | Published: October 15, 2024 | Paperback

Die Bybel NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Die Bybel NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Author:NLV
Regular price R 699
Regular price R 0 Sale price R 699
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf 'n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.
• Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
• Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
• Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
• Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
• Indeks van woordkuns-teksverse

Author NLV

View full details