Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009798 | Published: June 1, 2024 | Paperback

Die A-Z van Openbaring

Die A-Z van Openbaring

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 400
Regular price Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Leef ons in die eindtyd?

Hierdie vraag het belangstelling in die boek Openbaring die afgelope dekades geweldig laat toeneem. Tegnologiese vooruitgang, oorloë en geweld, hongersnood, aardbewings en klimaatsverandering lei al hoe meer mense om antwoorde in Openbaring te soek. In Die A-Z van Openbaring: ’n Allesomvattende perspektief op die boek Openbaring gee prof. Jan du Rand ’n omvattende uiteensetting van Openbaring. Hy fokus veral op die volgende aspekte: Wanneer Openbaring geskryf is Die doel van die boek Openbaring Openbaring as ’n brief aan sewe gemeentes, ’n profesie en ’n apokalips Die beelde in Openbaring en hulle betekenis Die rolspelers in Openbaring Betekenis van die verskillende tekens Die A-Z van Openbaring sal lesers ’n beter begrip gee van die geestelike boodskap van Openbaring binne sy Nuwe-Testamentiese verband, asook ook op die boodskap vir vandag sodat hulle met gesonde verwagtings sal uitsien na die wederkoms van die Here Jesus. Omvattende uiteensetting van die boek Openbaring.

Fokus op wanneer Openbaring geskryf is, die doel van die boek, asook ’n bespreking van die beelde, rolspelers en tekens en hulle betekenis. Outeur bekend as ’n vakspesialis op die gebied van die geskrifte van Johannes. Bevat die volledige Bybelteks van Openbaring uit Die Multivertaling Bybel.

Author Jan Du Rand

View full details