Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009866 | Published: October 27, 2025 | Hardcover

Gebede uit ’n vrou se hart

Gebede uit ’n vrou se hart

Regular price R 279
Regular price R 0 Sale price R 279
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In elke seisoen van jou lewe is daar een ding wat konstant bly: God se liefde en teenwoordigheid. As jy toelaat dat God jou treë rig, sal jy altyd sy vrede ervaar – selfs wanneer jy deur ’n winterseisoen gaan.

Gebede uit ’n vrou se hart bevat 366 gebede wat elke vrou sal inspireer om in elke seisoen van haar lewe aan God oorgegee te leef. Word geïnspireer om in die lente gebede van hoop en moontlikheid te bid, en in die somer gebede van dapperheid om te antwoord op God se roepstem. Skuil in die herfsmaande by God terwyl jy Hom toelaat om sy werk te doen. En roep in die winter van die lewe uit na die God van lig en lewe wat jou toevou met die versekering dat die lente weer sal kom.

’n Alfabetiese indeks van die gebede is ingesluit sodat jy die gebed wat jy nodig het maklik kan opspoor.

366 gebede vir vroue.
Die gebede sentreer rondom die vier seisoene in ’n mens se lewe: lente, somer, herfs en winter.
Alfabetiese indeks van gebede.

View full details