Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638009910 | Published: October 30, 2025 | Paperback

Die Bybel 1933/1953 Vertaling Swart Kunsleer

Die Bybel 1933/1953 Vertaling Swart Kunsleer

Regular price R 499
Regular price Sale price R 499
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. 'n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is 'n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.

10.5-punt lettergrootte

View full details