Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638010138 | Published: April 8, 2025 | Paperback

Klein Beertjie Sing vir God

Klein Beertjie Sing vir God

Illustrator:Steve Brown
Regular price R 35
Regular price R 150 Sale price R 35
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Leer jou kleinding hoe om God te loof saam met die dierbare Klein Beertjie wat vir God 'n lied sing terwyl hy God se wonderlike skepping bewonder!

In Klein Beertjie sing vir God loop Klein Beertjie in die bos, in die veld en in die berge, en hy kan nie anders as om te sing wanneer hy na alles kyk wat God gemaak het nie.

Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges, en sal van jongs af 'n liefde vir God en sy skepping in hulle harte aanwakker.

• Help 3- tot 6-jariges om die vreugde van lof aan God te ontdek.
• 24 volkleur-bladsye.
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Sings to God.

Author Bob Hartman

Illustrator Steve Brown

View full details