Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638010466 | Published: October 25, 2025 | Hardcover

In Genade en Dankbaarheid

In Genade en Dankbaarheid

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 279
Regular price R 0 Sale price R 279
Out of print
VAT included.

Die geheim tot ’n gelukkige lewe is om met dankbaarheid te leef. Ontdek opnuut God se genade en kweek dankbaarheid in jou lewe namate jy leer om op God se oorvloedige seën in jou lewe te fokus.

Ontdek die wonder van God se genade met die 366 dagstukke van In genade en dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese.
Elke dag bevat ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking deur Carolyn Larsen en vrae om oor na te dink.
Hierdie dagstukke sal jou hart met genade vul wanneer jy die seën van God se liefde, vreugde en hoop in jou lewe herken.

366 oordenkings.
Elke dag het ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking en vrae vir nadenke.
Hardeband.
388 tweekleur bladsye.

View full details