ISBN: 9780638010626 | Published: October 22, 2025 | Paperback
Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 3
Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 3
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van wat Dawid met net 1 klippie reggekry het en Jesus wat op die water na sy 12 vriende toe geloop het.
Leer uit die Bybel - Kom speel met syfers (Boek 3) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.
Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders
Bevat 5 bekende Bybelverhale
Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies
Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees
Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer
Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders
Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis
32 volkleur-bladsye
Sagteband
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Learning with the Bible—Let's Play with Numbers (Book 3).
Author Leer uit die Bybel
Share
