Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638010800 | Published: March 18, 2026 | Paperback

Klein Beertjie Vergewe 'n Vriend

Klein Beertjie Vergewe 'n Vriend

Illustrator:Steve Brown
Regular price R 35
Regular price R 150 Sale price R 35
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Ons almal moet soms iemand vergewe - of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is - vir onsself, maar ook vir God.

In Klein Beertjie vergewe 'n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het - en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem!

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

Ondersoek die verhaal van Josef in Genesis 37; 39:20-23, 41-42, 45.
Help 3- tot 6-jariges om die waarde van vergifnis te verstaan.
24 volkleur-bladsye.

Author Bob Hartman

Illustrator Steve Brown

View full details