Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638010879 | Published: August 31, 2026 | Paperback

Klein Beertjie Is Wonderlik Geskape

Klein Beertjie Is Wonderlik Geskape

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Steve Brown
Regular price R 35
Regular price R 150 Sale price R 35
Sale Out of print
VAT included.

Dit is so maklik om ons met ander te vergelyk en te wens ons was soos hulle. Maar God het ons gemaak om óns te wees – uniek en perfek vir sy doel! In Klein Beertjie is wonderlik geskape wens Klein Beertjie hy kon al die dinge doen wat sy vriende kan doen.

Maar Mamma en Pappa Beer gebruik ’n lied uit die Bybel (uit Ps. 139) om hul klein beertjie te herinner dat hy wonderlik gemaak is net soos hy is, en net soos God die skaapwagterseun met die naam Dawid gemaak het (1 Sam. 16:1-13)!

Klein Beertjie is wonderlik geskape leer 3- tot 6-jariges dat God hulle geskape het om uniek, spesiaal en perfek te wees net soos hulle is. Help 3- tot 6-jariges verstaan dat God hulle wonderlik geskape het. 24 volkleur-bladsye.

Author Bob Hartman

Illustrator Steve Brown

View full details