Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638011098 | Published: July 14, 2026 | Hardcover

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Vroue

Stilword-Oomblikke Saam met God vir Vroue

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Vroue moet soveel rolle balanseer, van die grootmaak van kinders en die bou van loopbane tot omsien na hulleself. Wanneer die lewe besig raak en almal iets van jou verwag, is dit maklik om te vergeet dat God in beheer is.

Die Skrifgedeeltes en dagstukke van Stilword-oomblikke saam met God vir vroue bied ’n sagte rusplek. Hier vind jy God se wysheid vir jou verhoudings, sy vertroosting vir jou gesin, sy vrede vir jou werk en sy leiding in elke uitdaging wat oor jou pad kom.

Hierdie dagstukke is die perfekte metgesel vir elke vrou se daaglikse wandel met Christus.

  • 365 dagstukke wat vroue God se wysheid, vertroosting, vrede en leiding bied.
  • Hardeband met merklint.
  • 388 eenkleur-bladsye.

Author Nancy Taylor

View full details