Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639600130 | Published: June 11, 2020 | Paperback

Die Ier se ultimatum

Die Ier se ultimatum

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hy lyk soos 'n Keltiese kryger en aanvaar nie “nee” vir 'n antwoord nie
Brian O'Connor is 'n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie - todat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet ʼn huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan ʼn realiteitsprogram deel. Die prysgeld is 'n halfmiljoen dollar en agt weke is lank ...
Hierdie is 'n spesiale heruitgawe van Romanza se eerste titels om ons vyftiende bestaansjaar te vier. Die teks is deur die skrywer opgedateer en 'n nuwe omslag is ontwerp. Dit bevat ook 'n huldeblyk aan Cecilia Britz, die stigter van Romanza, wat in 2019 oorlede is.

View full details