ISBN: 9780639600628 | Published: July 21, 2020 | Paperback
Vertel my nog 'n grappie
Vertel my nog 'n grappie
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Lag nog meer en nog harder!
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my 'n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
ʼn Paar grappe en sêdinge:
Wat het die krimpvarkie die kaktus gevra? - Is jy my mamma?
Hoekom doen Kersfeesvader so goed karate? - Want hy het 'n swart belt.
Kersfeesvader kry die volgende brief van Ruan:
Ek skryf net om jou te laat weet dat ek stout was en elke oomblik daarvan geniet het. Ruan
Author Maritha Snyman
Illustrator Zinelda McDonald
Share
