Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639600642 | Published: June 3, 2020 | Paperback

Doendinge vir elke dag van die jaar

Doendinge vir elke dag van die jaar

Illustrator:Elanie Bieldt
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Maaa! Paaa! Ek's verveeeeeld!
Vir die kind wat altyd iets soek om te doen - maar nie weet wat nie! Hierdie boek het soveel oulike idees - jou kop sal BARS!
- Verf met albasters of jaag resies met ballonne.
- Hou 'n konsert of 'n sportdag.
- Kyk na die sterre of maak 'n superheld.
- Word vir 'n dag lank 'n zombie, feetjie, seerower of alien.
- Begrawe 'n tydkapsule of maak jou eie fliek.
... en dis maar net die begin. Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie. Koop dié boek vir jou kind en gee vir hom/haar klomp dinge om te doen, eet of maak!

Author Fanie Viljoen

Illustrator Elanie Bieldt

View full details