Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639600673 | Published: May 18, 2020 |

Ek lees self: Jakkals en Wolf wil trou

Ek lees self: Jakkals en Wolf wil trou

Illustrator:Chris Venter
Regular price R 65
Regular price Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam.
Hulle vang vis, maak 'n draai in Boer se skaapkraal om 'n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 'n huis.
Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 'n streep te trek of nare poetse op hom te bak.
Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak.

Author Wendy Maartens

Author Ek Lees Self Reeks

Illustrator Chris Venter

View full details