Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639600680 | Published: May 18, 2020 |

Ek lees self: Rooi hen bak brood

Ek lees self: Rooi hen bak brood

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 65
Regular price Sale price R 65
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy vir jou kind kan gee!
Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen op 'n dag besluit om brood te bak, stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug, en ontmoet 'n padda wat op 'n dag baie, baie kwaad geword het.
Die Ek lees self-reeks bestaan uit pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak.
Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

View full details