Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639600765 | Published: February 16, 2021 | Paperback

Coucou, Lulu

Coucou, Lulu

Illustrator:Elsbeth Eksteen
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks!
Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas 'n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog 'n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?
'n Reeks vir beginnerlesers, ideaal vir jong meisies wat 'n belangstelling in modeontwerp het.

Author Fanie Viljoen

Illustrator Elsbeth Eksteen

View full details