Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601007 | Published: February 25, 2021 | Paperback

Hekel en word heel 2

Hekel en word heel 2

Regular price R 370
Regular price R 0 Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hoe hekel weer my lewe gered het
Stories en patrone in Hekel en word heel 1 het talle hekelliefhebbers bemoedig en vol hoop gelaat. Die nuwe boek in die reeks sal ook. Die stories wissel van verlies, werkverwante stres, depressie, siekte, dood tot mishandeling. Een-en-twintig mense maak hul harte oop en vertel hul aangrypende verhale van stryd en uiteindelike oorwinning. Hulle vind genesing in hekel en werk konstruktief en kreatief om verlies of hartseer te hanteer. Elke storie dien as inspirasie vir 'n motief en hierdie motief word in 'n projekpatroon gebruik. Daar is maklike en meer uitdagende patrone - iets vir almal!

View full details