ISBN: 9780639601229 | Published: July 21, 2020 | Paperback
Projek reeks Omnibus
Projek reeks Omnibus
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Boeke vol avontuur met ʼn sprokiesverhaal-kinkel …
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel in een lekkerlees omnibus.
Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die
winkelkompleks, Ninapark. Hier het die drie maats allerlei opwindende avonture. En elke avontuur klink amper soos 'n sprokie …
Author Maritha Snyman
Illustrator Zinelda McDonald
Share
