Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601243 | Published: August 12, 2020 | Paperback

Kan 'n walvis winde los?

Kan 'n walvis winde los?

Illustrator:Zinelda McDonald
Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Feite wat jou sal laat RIL en GRIL ... Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK! Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan ’n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is ’n snotvis? Watter voëltjie los winde om sy prooi te vang? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Author Jaco Jacobs

Illustrator Zinelda McDonald

View full details