Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601281 | Published: October 8, 2020 | Paperback

Môre as ons groot is

Môre as ons groot is

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Môre begin die toekoms ...
In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees ... en dalk hulle drome.
Dis matriekafskeid - die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders.

Author Fanie Viljoen

View full details