Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601298 | Published: October 16, 2020 | Paperback

Bethel se berg

Bethel se berg

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi. Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie.
Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …

Bethel se Berg is die naaswenner in LAPA se Jeugromankompetisie van 2019.

View full details