Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601717 | Published: May 31, 2021 | Paperback

Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika 2

Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika 2

Illustrator:Linki Brand
Regular price R 45
Regular price R 90 Sale price R 45
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

CASTER, ZULAIKHA, SARAY:
Vrouehelde van Suid-Afrika
Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê
vir elke jong leser. Die reeks is ook te koop in 'n pragtige bokspak (ISBN 978 0 6396 0837 2) wat waarde vir geld, die ideale geskenk en 'n fantastiese versamelaarsitem is.

Author Wendy Maartens

Author Vaandeldraers Reeks

Illustrator Linki Brand

View full details