Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601793 | Published: February 11, 2021 | Paperback

Professor Fungus Omnibus 2

Professor Fungus Omnibus 2

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

By Einstein se snor!
Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer 'n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met 'n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet 'n skurk met 'n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na 'n eienaardige seegedierte … en veg saam teen 'n weermag tuinkabouters!
Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!
1. Professor Fungus en die robotkrisis
2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment
4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma
5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter
Hierdie boeke is deel van 'n reeks vir intermediêre lesers met 'n sterk fokus op wetenskap, humor en avontuur.

Author Jaco Jacobs

Illustrator Johann Strauss

View full details