Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639601809 | Published: November 11, 2020 | Paperback

Baster

Baster

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hondegevegte en doodsdreigemente! Baster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor Karel lief is, maar ook die hartverskeurende verhaal van die hondegevegte en geweld wat sy samelewing verskeur. Die pragtige maar soms wrede verhoudings tussen mense en honde sal alle lesers se hartsnare roer. Temas soos grootword, selfidentiteit en sukkelende verhoudings met ouers of met die teenoorgestelde geslag word aangespreek.

Author Jan Vermeulen

View full details