Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602202 | Published: June 14, 2021 | Paperback , Fiction

Vampierhokkie

Vampierhokkie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Luan Serfontein
Regular price R 59
Regular price R 190 Sale price R 59
Sale Out of print
VAT included.

Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?
“OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!”
Daar is 'n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ... Hierdie boek is die tweede in 'n reeks en volg op Monsterrugby. Albei hierdie boeke is aksiebelaai!

Author Fanie Viljoen

Illustrator Luan Serfontein
View full details