Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602264 | Published: December 8, 2020 |

Leer my lees Vlak 2 Tippie Kurrikulumstel

Leer my lees Vlak 2 Tippie Kurrikulumstel

Author:Vlak 2
Regular price R 1 400
Regular price R 0 Sale price R 1 400
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou 'n Vlak 2 kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK. Die Leer my lees (Vlak 2) kurrikulumstel sluit die volgende in: • 2 draaispeletjies met 40 wisselende draaiwiele met woorde, sinne en prentjies, • 12 aktiwiteitsvelle vir letter- en woordvorming, • 8 woordbouvelle, • 80 letterkaartjies om te gebruik saam met die woorbouvelle, • 110 dubbelkant flitskaarte met Vlak 2 woorde, dubbel- en drieklanke, en prentjies, • 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk, • 6 dubbelkant bingovelle • 78 prentkaartjies om saam met die bingo- en woordbouvelle te gebruik, en • 1 persoonlike prentjiewoordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-drabokstassie.

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 2

View full details