Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602301 | Published: November 30, 2020 | Paperback

Leer my lees Vlak 1 Tippie Boekpak

Leer my lees Vlak 1 Tippie Boekpak

Author:Vlak 1
Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'DIE BOEKSTEL
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks, almal ingesluit in die boekstel. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 1-boekstel:
1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul'

Author Jose Palmer

Author Reinette Lombard

Author Vlak 1

View full details