ISBN: 9780639602325 | Published: February 13, 2021 | Paperback
Leer my lees Vlak 3 Tippie Boekpak
Leer my lees Vlak 3 Tippie Boekpak
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels van die 10 boeke in die Vlak 3 boekstel:
1. Tippie loop in die reën
2. Tippie en die perd
3. Tippie en ry fiets
4. Tippie gaan see toe
5. Tippie kuier op die plaas
6. Tippie ry met die trein
7. Tippie plant groente
8. Tippie bad vir Woef
9. Tippie plant 'n boom
10. Tippie kry twee visse
Share
