ISBN: 9780639602332 | Published: February 13, 2021 | Paperback
Leer my lees Vlak 4 Tippie Boekpak
Leer my lees Vlak 4 Tippie Boekpak
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 4 boekstel:
1. Tippie se nuwe maat
2. Tippie by die dieretuin
3. Tippie gaan leeupark toe
4. Tippie gaan lughawe toe
5. Tippie maak pizza
6. Tippie se sywurms
7. Tippie soek insekte
8. Tippie vang vis
9. Tippie verjaar
10. Tippie gaan yskaats
Share
