ISBN: 9780639602363 | Published: April 15, 2021 | Paperback
Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek 2
Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek 2
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
’n Kriptiese leidraad lei jou om die bos en smokkel met jou kop. Dit verg toewyding en laterale denke om diep in jou algemene kennis te delf en jou weg tussen versteekte woordbetekenisse te vind. Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek 2 bevat nog dertig splinternuwe raaisels en ’n meer uitdagende bonusraaisel vir dié wat dapper genoeg is. Betree hierdie wonderlike woordwêreld, en onthou: Daar is ’n afdruk van ’n poot op ons almal se voorstoepe. (Skommel die letters van die woord VOORSTOEP en jy kry VOETSPOOR. Gebruik die volgende leidraad om tot die slotsom te kom: Daar is ’n afdruk van ’n poot op my deurmekaar voorstoep.)
Author Willem Swanepoel
Share
