1
/
of
1
ISBN: 9780639602370 | Published: March 31, 2021 | Paperback
Skerwe
Skerwe
Author:Sally Partridge
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wie het Demi Crowley vermoor?
Ses vriende woon 'n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na 'n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in 'n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie. Skerwe is 'n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.
Author Sally Partridge
Share
