Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602424 | Published: March 31, 2021 | Paperback

Flippie word 'n vlieg

Flippie word 'n vlieg

Illustrator:Linki Brand
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie!
Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met 'n VLIEG?
Natuurlik nie.
DIT SAL AAKLIG WEES!
Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!

Author Fanie Viljoen

Illustrator Linki Brand

View full details