Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602448 | Published: April 8, 2021 | Paperback

Vuil Ferdie: EEUW !

Vuil Ferdie: EEUW !

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Eeuw! In hierdie boek kan jy lees hoe Vuil Ferdie sy stinkerige hond probeer bad; vir sy juffrou groot laat skrik op ’n skooluitstappie en hoe Ferdie dit skelm regkry om self hand by te sit in die ontwerp van die nuwe skooluniforms. Hierdie reeks is ideaal vir beginnerlesers. Dit is soortgelyk aan die gewilde Afrikaanse beginnerleserreeks Z is vir Zackie deur Jaco Jacobs. Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat vertaal is in verskeie tale. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies. Hierdie reeks is perfek vir beginnerlesers. Die boeke bevat baie humor en prettige illustrasies.

View full details