Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602462 | Published: April 8, 2021 | Paperback

Vuil Ferdie: Burp !

Vuil Ferdie: Burp !

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Burp!
Ontmoet vir Vuil Ferdie, 'n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid. Lees in hierdie storie hoe Ferdie 'n aaklige skoolete hou; sy hond vir honde-opleiding vat en seker maak sy sussie se partytjie loop verkeerd ...

Hierdie reeks is ideaal vir beginnerlesers. Dit is soortgelyk aan die gewilde Afrikaanse beginnerleserreeks Z is vir Zackie deur Jaco Jacobs. Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat vertaal is in
verskeie tale. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies. Hierdie reeks is perfek vir beginnerlesers. Die boeke bevat baie humor en prettige illustrasies.

View full details