Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602516 | Published: February 25, 2021 | Paperback

Liefde in die boendoes

Liefde in die boendoes

Author:Romanza
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy sal baie moet waag om sy hart te wen
Jani Kleinhans is 'n bleeksiel en almal weet dit. Daar is dus geen rede vir haar om opgewonde te wees oor 'n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie. Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haar belangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie. Maar Ruan krap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oë en die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat. En hy vat gereeld aan haar! Moet sy jag maak op die aantreklike toergids? Sy sal baie moet waag om sy hart te wen.

Author René van Zyl

Author Romanza

View full details