1
/
of
1
ISBN: 9780639602530 | Published: June 11, 2021 | Paperback
50 Tydlose breipatrone
50 Tydlose breipatrone
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christa Swanepoel
Regular price
R 270
Regular price
R 0
Sale price
R 270
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Iets vir elke brei-entoesias. Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie breiboek bied ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Brei saam met Vrouekeur. Die 50 breipatrone beloof om elkeen se brei-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te brei. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan brei. Daar is ’n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te brei.
Author Christa Swanepoel
Share
