Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639602547 | Published: May 4, 2021 |

50 Tydlose Hekelpatrone

50 Tydlose Hekelpatrone

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Van babakomberse en sjaals tot truie en bykomstighede, hierdie hekelboek bied 'n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur. Die 50 hekelpatrone beloof om elkeen se hekel-lus te bevredig en jou te inspireer om daardie babakombers of trui te hekel. Die patrone is mooi en prakties genoeg sodat enigiemand dit kan hekel. Daar is 'n groot verskeidenheid patroonsteke vir oud en jonk en nuttige wenke wat jou die geleentheid bied om ook ander artikels te hekel.

View full details