1
/
of
1
ISBN: 9780639602608 | Published: May 18, 2021 | Paperback
Die klein boek van grappige gewoontes
Die klein boek van grappige gewoontes
Author:Fanie Viljoen
Illustrator:Fanie Viljoen
Regular price
R 50
Regular price
R 0
Sale price
R 50
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Klein boekies, maar hope pret!
Het jy geweet ...
• sonsondergange op Mars is blou?
• daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe?
• dat aliens dalk regtig bestaan?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Author Fanie Viljoen
Illustrator Fanie Viljoen
Share
