ISBN: 9780639603933 | Published: October 14, 2020 | Paperback
Justin Fortuin, seerower
Justin Fortuin, seerower
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?
Hierdie is die tweede boek in die reeks. Die eerste boek, Justin Fortuin, skattejagter, het in Februarie 2020 verskyn.
Author Theresa van Baalen
Share
