Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639603957 | Published: March 31, 2021 | Paperback

Tania Brink Omnibus 1

Tania Brink Omnibus 1

Regular price R 150
Regular price R 300 Sale price R 150
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus!
My hart is vol graffiti
Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, 'n artikel vir 'n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende nuwe wêreld bekend stel ...
My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref
Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies - en een van hulle sal die kans kry om haar op 'n droom-date te vergesel ...
Ouens is nie pizzas nie
Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as 'n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
(Geheim - Tania Brink is 'n skuilnaam van Jaco Jacobs, een van die gewildste Afrikaanse skrywers!)

Author Tania Brink

View full details