1
/
of
1
ISBN: 9780639603971 | Published: November 4, 2021 | Paperback
Magriet en Billie
Magriet en Billie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Melanie Tait
Illustrator:Linki Brand
Regular price
R 65
Regular price
R 0
Sale price
R 65
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! Magriet en Billie is die derde boekie in hierdie heerlike reeks. Billie kom kuier vir Nina. Net voor hulle lekker begin speel, jaag Magriet skielik op Billie af ... Om en om hardloop hulle. Hoekom op aarde jaag Magriet vir Billie? Ander titels in die reeks: 1 Magriet die stadshoender 2 Magriet hou konsert 4 Magriet se eierbesigheid
Author Melanie Tait
Illustrator Linki Brand
Share
