1
/
of
1
ISBN: 9780639603995 | Published: November 4, 2021 | Paperback
Magriet se eierbesigheid
Magriet se eierbesigheid
Author:Melanie Tait
Illustrator:Linki Brand
Regular price
R 65
Regular price
R 0
Sale price
R 65
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Nina en Magriet die hoender is beste maats en het allerhande avonture saam! In die vierde boekie, Magriet se eierbesigheid, besef Nina dat sy en Magriet saam ’n besigheid kan begin. Magriet lê elke dag ’n eier en so word “Lê-’n-eier” gestig. Dit laat Nina groot drome droom oor eendag as sy groot is ... Ander titels in die reeks: 1 Magriet die stadshoender 2 Magriet hou konsert 3 Magriet en Billie
Author Melanie Tait
Illustrator Linki Brand
Share
