Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639604077 | Published: November 11, 2020 | Paperback

Losprys in Parys

Losprys in Parys

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Al wat Dienkie wil hê, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nié wil hê nie, is die drama wat volg op 'n ontvoeringspoging. Want een van die skurke wat deel is van die groot hofsaak wat haar prokureur-ouers hanteer, hou juis van sulke bangmaak-tegnieke. Haar ouers besluit daar is net een oplossing: Sy moet na Parys, Frankryk gaan. Daar sal sy by haar vriendin Lea en haar ouers kan bly tot die hofsaak verby is. Maar Dienkie beland weereens - per ongeluk - in die middel van 'n situasie wat vir haar moeilikheid veroorsaak.
Gelukkig is die aantreklike Sergio aan haar sy ...

'n Aksiebelaaide tienerboek met 'n boeiende romanse daarby, deur een van die skrywers van die gewilde SSS-reeks. Die boek was op die kortlys vir die LAPA-jeugromankompetisie van 2019

Author Nerine Ahlers

View full details