Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639604084 | Published: November 19, 2020 | Paperback

Die Ickabog

Die Ickabog

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Die Ickabog speel in die mitiese land Kornoekopië af. Die land word regeer deur Koning Fred die Vreeslose. Die Ickabog is 'n legendariese monster wat glo in die vleie in die noorde van die land bly. 'n Skaapwagter gaan smeek egter vir Koning Fred om van die Ickabog ontslae te raak. Die Koning besef dit is 'n gulde geleentheid om homself te bewys. Maar die missie verloop nie volgens plan nie en die koning moet terugkeer na Chouxville, sy woonstad. Hy word oortuig om eerder 'n taakspan saam te stel wat die monster sal vang. Die inwoners van die stad leef in vrees vir die Ickabog. Maar is dit 'n monster wat regtig gevrees moet word?

Author J.K. Rowling

View full details